Bloed, dunner as water: Suid-Afrika se berugste familiemoorde (Afrikaans Edition)
Product ID: B07FW1HWZ7
Condition: New
No Stock / Cannot Import
Product Description
Bloed, dunner as water: Suid-Afrika se berugste familiemoorde (Afrikaans Edition)
Hoe vermoor jy jou eie familie? Dit is elke keer skokkend: Ouers wat hul eie kinders se lewens uitwis - kinders wat hul ouers om die lewe bring - broers en susters wat eens en vir altyd teen mekaar draai. Suid-Afrika het talle sulke tragiese voorvalle. Venolia Siwa: moordenaar van haar vyf kinders. Phoenix Theron wat haar ma vermoor het om haar suster te beskerm. Don Steenkamp: moordenaar van sy ouers en sussie. John Langeveldt wat sy suster en neef met 'n byl doodgekap het. En nog meer… Hoe word familiebande so totaal verbreek? Joernalis Charné Kemp, topverkoperskrywer van Moord op Griekwastad, klop by kenners aan en gaan haal die storie agter die stories.
Technical Specifications
Country
USA
Manufacturer
Tafelberg
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2018-06-27T00:00:00.000Z
Format
Kindle eBook







