Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek (Afrikaans Edition)

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek (Afrikaans Edition)

Product ID: B009H3Q79E Condition: New

Sold Out
Buy in USA

Product Description

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek (Afrikaans Edition)

Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika €“ die oues sowel as die jonges €“ sal kielie. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe tot kwinkslae en klassieke grappe van toeka se dae. Daar is kort grappe, en langer grappe, en vrae en lawwe antwoorde. Daar is diere wat praat, kinders wat grootmense uitoorl, grappe oor onderwysers en leerders, sport en rekenaars, die kostelike (en skreeusnaakse) dinge wat kinders kwytraak, en nog baie, baie meer. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek sal vir seker alle kinders laat skaterlag, of hulle nou sewe of sewentig jaar oud is!

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Zebra Press
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2012-10-01T00:00:00.000Z