Die Reuse A tot Z Alfabet Werkboek (Afrikaans Edition)
R 641
or 4 x payments of R160.25 with
Availability: Currently in Stock
Delivery: 10-20 working days
Die Reuse A tot Z Alfabet Werkboek (Afrikaans Edition)
Hierdie Alfabet Werkboek is perfek vir klein kinders wat die alfabet vir die eerste keer leer. Twee bladsye per letter.Een bladsy het 'n prentjie met 'n sin wat die letter verduidelik. Die tweede bladsy het 'n lekker aktiwiteit.Daar is ook aan die einde 'n lys van maklike woorde wat met elke letter begin.