Ena Murray Omnibus 18 (Afrikaans Edition)

Ena Murray Omnibus 18 (Afrikaans Edition)

Product ID: B00BW76NGK Condition: New

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Ena Murray Omnibus 18 (Afrikaans Edition)

Ena Murray skryf met seldsame insig oor die liefde tussen mense, en beeld ook met groot begrip die skadukant daarvan uit. Diena van Die Eike is ’n roman wat die leser ’n onvergeetlike blik gee in die hart van ’n vrou wat deur die smeltkroes van die lewe moes gaan omdat sy té liefgehad het. Die benaming “Diena van Die Eike” is die somtotaal van wat sy word – weg van die hoofstroom van die lewe, buite bereik van die skaduwee wat oor haar verlede hang. In Soveel blye dae kom die tergende vrae aan die bod: Hoe leef ’n vrou voort wanneer alles binne haar gesterf het? En hoe herwin sy respek vir haarself en vertroue in haar medemens? En in Helder is die nag beleef Hugo ’n Damaskuspad-ervaring. Deur dure ervaring moet hy uiteindelik leer dat geluk nooit van hartseer geskei kan word nie

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Jasmyn
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2011-04-01T00:00:00.000Z
Format
Kindle eBook