Ena Murray Omnibus 34 (Afrikaans Edition)

Ena Murray Omnibus 34 (Afrikaans Edition)

Product ID: B00CEAPS92 Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Ena Murray Omnibus 34 (Afrikaans Edition)

’n Heerlike tweeluik. In Appelbloeisels en jasmyn hou Erika Hough stoksielalleen wittebrood aan die suidkus. Wanneer ’n mosbevlekte bottel uitspoel op die strand – met die adres van ’n wildvreemdeling daarin – huiwer sy nie om haar siel op papier bloot te lê nie. Die gevolge van dié brief sou sy in haar wildste drome nie verwag het nie. Sy word byvoorbeeld ’n gratis vakansie op die Comore aangebied, en dan word dinge éérs interessant. En in Erf dan my drome wil Erika die rolstoelgekluisterde hotelbestuurder Jean-Paul bystaan wanneer sy sekretaresse bedank. Erika se man, Philippe, is daarteen gekant, en die kloof tussen die egpaar raak al hoe groter – veral toe Philippe saam met ’n beeldskone blondine begin rondrits.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Jasmyn
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2012-06-20T00:00:00.000Z
Format
Kindle eBook