Flentonsie: Nuuskierige klein laspos (Afrikaans Edition)
R 1,132
or 4 x payments of R283.00 with
Availability: Currently in Stock
Delivery: 10-20 working days
Flentonsie: Nuuskierige klein laspos (Afrikaans Edition)
Die belewenis van 'n sensitiewe, nuuskierige klein dogtertjie wat grootword in 'n groot besige Afrikaanse familie, wat woeker en werskaf om 'n bestaan te maak in die 1930s. Hierdie is Marie Tredoux se eie storie, 'n kultuurskat vol kinderwysheid en oumens- sêgoed. Liefdevol geïllustreer deur Nanette Tredoux.