Helder Oordag (Afrikaans Edition)
Product ID: B072L5DXL2
Condition: New
Sold Out
Product Description
Helder Oordag (Afrikaans Edition)
Sy hoor hom amper nie. ‘n Knars, sy voetval op die gruis. Die stuk pad is stil, daar is lanklaas ‘n motor hier verby. Sonbesies skree in die veld. ‘n Skadu skuif voor die son.
Sy hoor hom, maar dis heeltemal te laat.
Technical Specifications
Country
USA
Manufacturer
Boekeniers
Binding
Kindle Edition
IsAdultProduct
ReleaseDate
2017-04-29T10:21:15.000Z






