PROESELTJIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen: OMNIBUS 7): 1 Groot Genoeg; 2 Mamba Moord; 3 Pop; 4 Pik en Glans (PROESELTJIES STORIELEKKERTE (Voorheen: OMNIBUS)) (Afrikaans Edition)
Not Available / Digital Item
PROESELTJIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen: OMNIBUS 7): 1 Groot Genoeg; 2 Mamba Moord; 3 Pop; 4 Pik en Glans (PROESELTJIES STORIELEKKERTE (Voorheen: OMNIBUS)) (Afrikaans Edition)
ANNICO VAN VUUREN se PROESELTJIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen: OMNIBUS 7) oortref selfs haar vorige PROESELTJIES STORIELEKKERTE. Dit bestaan uit €˜n verskeidenheid leesgenot-aanbiedings met vier totaal uiteenlopende verhale wat 211 bladsye beslaan.
GROOT GENOEG is die eerste verhaal in PROESELTJIES STORIELEKKERTE 7. €˜n Dieproerende verhaal van Kierie (15), sy sterwende pa, sy bene wat nie wil loop nie, sy Oumie en sy viswatervriend, oom Joof. Elkeen van hierdie karakters het die desperate punt bereik waar m´re nie meer sin wil maak nie. Dis uit geneentheid vir mekaar, liefde en verstaan dat almal groot genoeg kon groei vir die volgende oomblik.
POP, kom derde: Toekomsfiksie? Maar gister en m´re is in so €˜n mate verweef dat tyd eintlik tot stilstand kom. Alex koop vir sy Ouma Landi €˜n robot om na haar behoeftes om te sien. Vir h¡¡r is dit egter net €˜n pop met €˜n saagselhart €“ of toe dalk nie? Liewe Leser, geniet Pop en tant Landi, Alex en die LIEFDE...!
PIK en GLANS is ons vierde verhaal: Jong soeke na liefde en €˜n eie identiteit raak aan die hart. Dit word in tiener hartstogtelike woorde geprent. Sal hy HAAR kan vind vasgedraai in sy eie onsekere en onervare soeke? Lesers, moenie hierdie treffende vier verhale misloop nie.