PARTISIE: Die ZA weergeboorte (Afrikaans Edition)

PARTISIE: Die ZA weergeboorte (Afrikaans Edition)

Product ID: B07C3PDRKT Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

PARTISIE: Die ZA weergeboorte (Afrikaans Edition)

Hierdie verhaal bring grondvat-politiek, die ootmoed gebed van ‘n miljoen Suid-Afrikaners en Siener van Rensburg se omstrede ‘gesigte’ uniek bymekaar. Dit ontwikkel in drie bedrywe vanaf ‘n nagmerrie tot ‘n soet droom van hoop.
Die karakters in agt verskillende tonele beleef spekulatief die ontknoping van Siener se veelbesproke visie, waarvan die eerste deel argumentshalwe met Nelson Mandela se begrafnis vervul is.
‘PARTISIE’ beskryf gevolglik ‘n ‘ZA weergeboorte’ soos ‘n Jefta-tipe verklaring (Rigters 11:26), want genade en redding verloop altyd anders as wat die mens dit verwag!

Technical Specifications

Country
USA
Author
Broer Eric
Binding
Kindle Edition
Edition
1
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
PrayAndPlow.org
Manufacturer
PrayAndPlow.org
NumberOfPages
209
PublicationDate
2018-04-10
Publisher
PrayAndPlow.org
ReleaseDate
2018-04-10
Studio
PrayAndPlow.org

You might also like