LiveZilla Live Chat Software
Importitall
Register/Login Login Contact UsContacts BlogBlog
Cart Items : 0 | Cart Total : R0
Books > Mystery, Thriller & Suspense > Thrillers & Suspense > Suspense > B00PAWQCVY
  1. PROESELTJIES STORIELEKKERTE 3 (Voorheen: OMNIBUS 3): 1 Water oor die Klippe; 2 Jakarandablommetjie; 3 Gedoriewaar; 4  Feetjie in 'n Jêmblik (PROESELTJIES ... (Voorheen: OMNIBUS)) (Afrikaans Edition)
    Image(s) provided for illustrative purposes and may differ from the actual product
  2. PROESELTJIES STORIELEKKERTE 3 (Voorheen: OMNIBUS 3): 1 Water oor die Klippe; 2 Jakarandablommetjie; 3 Gedoriewaar; 4 Feetjie in 'n Jêmblik (PROESELTJIES ... (Voorheen: OMNIBUS)) (Afrikaans Edition)

    [B00PAWQCVY]
    Delivery: 10-20 Working Days
    Not Available / Digital Item

     pinterest 
Additional Information

OMNIBUS 3 van Annico van Vuuren is nog ‘n moetlees vir alle storieliefhebbers.
Dit bestaan, soos haar ander Omnibusse, uit vier uiteenlopende, maar treffend en spannende verhale. ‘n Hoofstorie en drie korter weergawes. Een waarvan nog nooit voorheen in eBoek-formaat verskyn het nie.
Annico poog altyd om nie ‘n eie styl te hê nie, maar om in die styl van haar karakter se gedagtewêreld te probeer klim. In hierdie vier verhale word twee helde en twee heldinne gebeeld – grotendeels: Lees en let op die verskil in karakterbeelding.
In die verhaal WATER OOR DIE KLIPPE word die ewig netelrige en dikwels tragiese tema betrek van liefde tussen ‘n jong man en heelwat ouer vrou. Lees hoe Nic, goddelik aantreklik en jonk hierdie emosie deurleef en oorleef.
JAKARANDABLOMMETJIE is in ‘n ligter trant geskryf. Tog, daar is Alet se hartroerende pogings om terug te betaal aan haar skuld teenoor haar ‘aanneem-mense’. Daar is ook die gelap aan haar flenter-selfbeeld. En eintlik is sy tog so verskriklik lief vir Jos…
GEDORIEWAAR is ‘n wiewassit sonder gelyke – ‘n verhaal sonder noemenswaardige polisie prosedure. Annico nooi alle leunstoelspeurders om dié hoogspannings speurverhaal te lees, te ontrafel, en selfvoldaan terug te sit – sou hulle kon raai wié. Die verhaal speel in die groot huis van die vooraanstaande Grovè’s af, waar Ena Grovè vermoor is. Die moordenaar word byna onmiddellik aangekeer. Door Horn glo nie dat die regte man verdink word nie. Het sy Gys dan nie nog altyd lief nie – kén sy hom nie! Gys sou mos nooit so ‘n veragtelike ding kon aanvang nie.
Sy besluit om self te gaan uitvind wie die ware moordenaar is. By die Grovè’s ontdek sy dat byna elkeen in hierdie disfunksionele familie die dominerende en uiters onaangename Ena kon vermoor het. Sy moet ook met ‘n skok besef dat van die ander familielede se lewens – sowel as haar eie – nou boonop bedreig word. Lekker lees!
FEETJIE IN ‘N JêMBLIK is nuut op eBoeke. Ons held is bejaard en beswaard. Die verhaal is sy komiese belewenis van ‘n toekoms fiksie ervaring. ‘n Genotvolle leeservaring.

Similar Products

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 9 (Voorheen: OMNIBUS 9): 1. Noodplan 2. Liewe Katjiepiering 3. Vrinne Vandag 4. Pasop, hier kom Ouma 5. Rooipeper en Groenrissie ... (Voorheen: OMNIBUS)) (Afrikaans Edition)Afrikaanse Skrywers Omnibus 7 (Afrikaans Edition)Afrikaanse Skrywers Omnibus 8 (Afrikaans Edition)PROESELTJIES STORIELEKKERTE 2 (Voorheen: OMNIBUS 2): 1 Kwitansie vir 'n droom 2 Die Engel Jaap 3 Ses teen Een 4 Onthou om te Vergeet (Proeseltjies Storielekkerte ... (Voorheen: Omnibus)) (Afrikaans Edition)Omnibus 1 (Afrikaans Edition)Rots Op My Rug (Afrikaans Edition)Rika du Plessis Omnibus 5 (Afrikaans Edition)ANDERKANT DIE HORISON (Afrikaans Edition)Rika du Plessis Omnibus 19 (Afrikaans Edition)
Specifications

Country
USA
Author
Annico van Vuuren
Binding
Kindle Edition
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
Annico van Vuuren
Manufacturer
Annico van Vuuren
NumberOfPages
182
PublicationDate
2014-11-05
Publisher
Annico van Vuuren
ReleaseDate
2014-11-05
Studio
Annico van Vuuren
Please Note

The authorised South African distributor of this product is under no obligation to honour the manufacture's guarantees/warranties or to provide after-sales service.

Please note that this product is based in the USA, and is designed and labelled to be used in the USA. If the unit is powered and plugs into an electrical socket, we cannot import the unit for you due to local regulations, as a permit is required for electrical goods. Please check with us if you are unsure or need any assistance!

Please also note that certain items cannot be imported, these include Alcohol, Agricultural Remedies, Animals, Batteries, Flammable Materials, Farm Feeds, Currency, Food, Furs, Chemicals, Explosives, Medications, Plants, Poinsons, Seeds, Supplements, Nutrients, Pressurized Cans, Tactical Equipment, Vitamins, Weaponry and Weaponry Accessories. In these cases, information displayed above is for reference/informational purposes only and the item will not be imported. All content is generated and displayed from an automated USA product feed, and if the item cannot be imported for any reason, including carrier restrictions and/or import or sales restrictions under South African or American law, we do reserve the right to cancel and refund the order in full. If you are not sure if we are permitted to bring in an item, please send us an e-mail with a link to the item to confirm.

Please also ensure that you are ordering the correct item for your particular application as returns to the USA are costly. Product reviews are also provided for most of our items, which can give you a good idea for possible things to look out for and the quality of the item. By clicking Add to Cart, you are confirming that the item is correct and you accept the conditions listed here.