Janie se ontmoeting met die enigmatiese en aantreklike Darren loop amper op €n fiasko uit. Boonop ontwikkel sy €n €œhartkwaal€ wat haar teister elke keer as sy hom sien.
Wanneer Stef haar by die vervalsing en diefstal van vier waardevolle skilderye betrek, is dit Darren wat haar glo en onteenseglik aan haar bewys dat hy nooit weer sonder haar wil wees nie.