WOLK VAN GELUK (Afrikaans Edition)

WOLK VAN GELUK (Afrikaans Edition)

Product ID: B0776VJGBY Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

WOLK VAN GELUK (Afrikaans Edition)

Madelie loop haar vas in die ongenaakbaarheid van die eienaar van die plaas waar sy gaan Au pair wees. Hy sê sy sal nie deug vir die werk nie, maar ‘n moedswilligheid in haar dring aan vir drie maande proeftydperk. ‘n Tyd volg wwarin hulle baie van mekaar leer, beproewings saam deurmaak, en besef hul kan nie teen die aantrekkingskrag tussen hulle stry nie. Maar die alewige slang in die paradys maak ook haar opwagting en gooi dinge lelik deurmekaar ...

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
H. CLOETE
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2017-11-05T11:21:21.000Z
Format
Kindle eBook