Wilna Adriaanse Omnibus 2 (Afrikaans Edition)

Wilna Adriaanse Omnibus 2 (Afrikaans Edition)

Product ID: B00BW76C5M Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Wilna Adriaanse Omnibus 2 (Afrikaans Edition)

In ’n Heildronk op die liefde keer Nicolene terug uit Londen, en ontmoet weer haar jeugvriend Jacques. Hy het nog altyd maklik verveeld geraak met sy meisies en kort voor lank nuwe weivelde gaan soek; daarom wou Nicolene nog nooit ’n verhouding met hom aanknoop nie. Maar toe hy haar een aand onverwags soen, is die gort gaar . . .In Serenade vir ’n nagtegaal  is sang Ann se hele bestaan, en haar sangdosent, Carl, is die liefde in haar lewe. Maar dan verbreek hy hul verhouding net wanneer sy op vertrek staan na Europa. En nou verskyn daar ’n donkerkop-man op die toneel wat haar letterlik oor haar eie voete laat val én geen deernis toon vir haar gekneusde ego nie...En in Hande wat heelmaak keer Libby terug na haar tuisdorp om as fisioterapeut te begin werk. Daar maak sy kennis met haar jong pasiënt, Nikolai, wie se ouers verongeluk het. Sy oom Andrew, ’n ortopeed, moet vir hom sorg. As tiener was Libby verlief op dié man... maar nou het hy so stug en afgetrokke geword. En tog, soms kan ou gevoelens teen die verwagting in herleef.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Jasmyn
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2011-09-01T00:00:00.000Z
Format
Kindle eBook