Books > Self Service > Custom Stores > 5edb3046-f9c1-4621-85f5-a4f7c2464a28_0 > 5edb3046-f9c1-4621-85f5-a4f7c2464a28_2001 > Foreign Language Books > More Languages > Afrikaans
Ys (Afrikaans Edition)
Product ID: B07BMC6BPT
Condition: New
Sold Out
Product Description
Ys (Afrikaans Edition)
Kassie Kasselman en Rooi Els bevind hulle in die Spesiale Spookeenheid – ’n elite groep van die SAPD. Maar as oud-stasiespeurders word hul vaardighede ernstig bevraagteken deur hul nuwe bevelvoerder. Wanneer ’n Amerikaanse wetenskaplike in ’n Waterfront-hotel vermoor word, is dit ’n gulde geleentheid om hul staal te wys, tussendeur ’n Washington-gekonkel, ’n oud-Pollsmoor-gevangene op vrye voet in Kaapstad en duisterhede in hul bevelvoerder se persoonlike lewe. En dan is daar die man met Die Drang . . . en sy kettingsaag. Ysingwekkende oomblikke wag op Kassie en Rooi.
Technical Specifications
Country
USA
Manufacturer
Queillerie
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2018-04-10T00:00:00.000Z






