Product Description
KNEG VAN LIEFDE (Afrikaans Edition)
Vroeër jare was Mariska as 'n lae klas bywoner op Lindes Landoed behandel. Onregverdig word sy en haar ouers van die plaas af weggejaag. Om finansiële redes beland Mariska in 'n verlowing wat haar teen die krop steek. Die wiel draai, en toe Mariska die dag teruggaan Lindes Landgoed toe as die eienares van al drie plase, tref sy die vorige eienaar se seun,Herman wat haar baie seer gemaak het aan as die een plaas se bestuurder. Vonke spat, maar die lewe het sy eie manier van verloop, en die twee beleef die een ding na die ander wat die verloop van die verhaal op verskeie maniere raak.
Technical Specifications
Country
USA
Manufacturer
H. Cloete
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2016-01-30T22:18:23.000Z
Format
Kindle eBook










